Giancarlo Esposito

Giancarlo Esposito
[[Lêer:220px|220px|'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.]]
Geboorte 26 April 1958 (1958-04-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Giancarlo Esposito (gebore 26 April 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Usual Suspects (1995), Maze Runner: The Scorch Trials (2015), en The Jungle Book (2016), en in die televisiereeks Breaking Bad (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy